音乐视频
音乐视频
制作
出演艺人
Henru
表演者
Schwabie
表演者
作曲和作词
Schwabie
作曲
William Henru Ekkerd
作曲
制作和工程
William Henru Ekkerd
制作人
歌词
[Verse 1]
Hy sê dis beter die jaar
Maar sy hart trek nog swaar, so nou en dan
Rooi, wit en blou maak hy sy geld bymekaar
Hy sê daar's oorvloed van gawe so vêr oorkant die water
Maar O' Vader, U weet
Hoe sukkel hy in die aande
[PreChorus]
So hy maak toe altwee oë
En dan voel hy weer tuis
En hy weet sy's net 'n mens
Maar sy voel soos die huis
En hy wag nog vir die dag
Wat sy nie hoef te wag
Vir hom om terug te kom
En sy tas af te pak
[Chorus]
En ons sê Arrie kom huis toe
Dit was nou lank genoeg en
Sy't vir jou lank gesoek hoor
Hoe sy jou huis toe roep sê
Arrie kom huis toe
Want daar's niks meer vir jou
In die rooi, wit en blou
[Verse 2]
Hy sê verlange raak al sterker
Hy's op voor sy wekker
Vyftien ure werksdae sit hy om in sy trekker
Sy gemoed raak al hoe swakker
Hy lê in die aande wakker
Al sy pelle drink 'n dop op hom in De Akker
[PreChorus]
So hy dink terug aan die dae
Want dit bring hom geluk
En hy hou nog uit vir die liefde
Want dis moeilik om te vind
En hy wag nog vir sy kans
Oh, hy's so moeg gewag
Om sy tasse te pak
En daai plek te verlaat
[Chorus]
En ons sê Arrie kom huis toe
Dit was nou lank genoeg en
Die huis wil jou weer groet hoor
Hoe ons jou huis toe roep sê
Arrie kom huis toe
Want daar's niks meer vir jou
In die rooi, wit en blou
Written by: Leon Henry Schwabie, William Henru Ekkerd