制作
出演艺人
Austin Hulme
原声吉他
Richan Brussow
伴唱
Jan-Adriaan Van Rooyen
领唱
Prop
表演者
Ricus Nel
管风琴
作曲和作词
Jan-Adriaan Van Rooyen
作曲
制作和工程
Austin Hulme
制作人
Tjaart van der Walt
制作人
歌词
[Verse 1]
Like jou soos biltong
Klein bietjie vet om
Net wat die dokter voorskryf
En sy sê, "jy moet pasop tjom"
Jy's dalk verslaaf jong
Net nog een stukkie, my lyf
[Verse 2]
Like jou soos biltong
Klein bietjie vet om
Dokter my hart klop en knyp
En sy sê, "jy moet pasop tjom"
Like jou dalk net so
Dokter, nog biltong vir my
[Chorus]
Vat my
Knak my
Kou my
Kerf my
Like jou net soos biltong
Kan nie stop nie
Vat my
Knak my
Kou my
Bederf my
Like jou net soos biltong
Proe soos nog
Like jou net soos biltong
Proe soos nog
[Verse 3]
Like jou soos biltong
Klein bietjie vet om
Net wat die dokter voorskryf
En sy sê, "jy moet pasop tjom"
Wat van cholesterol?
Dokter, nog biltong vir my
[Chorus]
Vat my
Knak my
Kou my
Kerf my
Like jou net soos biltong
Kan nie stop nie
Vat my
Knak my
Kou my
Bederf my
Like jou net soos biltong
Proe soos nog
Like jou net soos biltong
Proe soos nog
[Verse 4]
Oh, wortels en pretzels
Dis donkie kos
Dokter, sy's myne
Sy's nat biltong
Oh, wortels en pretzels
Dis donkie kos
Dokter, sy's myne
Sy's lekker nat biltong
[Bridge]
Like jou soos biltong
Klein bietjie vet om
Dokter, nog biltong vir my
[Chorus]
Vat my
Knak my
Kou my
Kerf my
Like jou net soos biltong
Kan nie stop nie
Vat my
Knak my
Kou my
Bederf my
Like jou net soos biltong
Proe soos nog
Like jou net soos biltong
Proe soos nog
Written by: Jan-Adriaan Van Rooyen