制作

出演艺人
Kobus Muller
Kobus Muller
表演者
作曲和作词
Kobus Muller
Kobus Muller
词曲作者
Garry Alan Janz
Garry Alan Janz
词曲作者
A.C. Ademy
A.C. Ademy
词曲作者
制作和工程
Kobus Muller
Kobus Muller
制作人

歌词

[Verse 1]
Dis vir jou, vir jou wat ek als voor sal gee
Oh en ek wil ek wil he jy moet my kom se vanaand
Dat jy my ook wil
Wil vashou in die aande
Regdeur die koue maande
En jy het vir my kom vra
Hou my, swaai my, draai my, soen my, en ek sê
[Chorus]
Hey June
Die nag is nog lank nie verby
Maar om jou hart is mure
Ek het my hart op jou verloor vanaand
Oh, Hey June
My hart het vir jou weer gevind
Kom bly by my nog 'n rukkie
Die nag is nog lank nie verby
[Verse 2]
Dis net jy
Net jy wat ek by my wil hês
Hmm dis daai lag
Wat dinge aan my doen vanaand
Wil jy my nie soen?
My hande om jou lyf vou
My altyd in jou hart hou
En jy het vir my kom vra
Hou my, swaai my, draai my, soen my, en ek sê
[Chorus]
Hey June
Die nag is nog lank nie verby
Maar om jou hart is mure
Ek het my hart op jou verloor vanaand
Oh, Hey June
My hart het vir jou weer gevind
Kom bly by my nog 'n rukkie
Die nag is nog lank nie verby
[Chorus]
Hey June
Die nag is nog lank nie verby
Maar om jou hart is mure
Ek het my hart op jou verloor vanaand
Oh, Hey June
My hart het vir jou weer gevind
Kom bly by my nog 'n rukkie
Die nag is nog lank nie verby
[Chorus]
Hey June
Die nag is nog lank nie verby
Maar om jou hart is mure
Ek het my hart op jou verloor vanaand
Hey, hey, hey June
My hart het vir jou weer gevind
Kom bly by my nog 'n rukkie
Die nag is nog lank nie verby
Kom bly by my nog 'n rukkie
Die nag is nog lank nie verby
[Outro]
En jy vra hou my, swaai my, draai my, soen my
En ek skree Hey June
Written by: A.C. Ademy, Garry Alan Janz, Kobus Muller
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...