制作
出演艺人
Jan Bloukaas
领唱
Georic Lomas
伴唱
Jean Du Plessis
编程
作曲和作词
Georic Lomas
词曲作者
Jean Du Plessis
词曲作者
制作和工程
Jean Du Plessis
制作人
Pierre-Henri van Pletzen
母带工程师
Ruan Graaff
制作人
歌词
[Verse 1]
Ek wil net dans, wil net dans, wil net dans vanaand
[Verse 2]
Maak geraas, maak geraas, maak geraas tot laat
[Verse 3]
Hoor jy die energie
Die musiek
Voel jy die
[Verse 4]
Wrywing
Hier tussen ons lywe
Jy’s my medisyne
Jy's my medisyne (Ooh-ooh)
My ding
Al my seer is tydlik
Jy’s my medisyne
Jy's my medisyne (Ooh-ooh)
[Verse 5]
Waar was jy, waar was jy, waar was jy gisteraand?
[Verse 6]
Ek was daar, ek was daar, ek was daar tot laat
[Verse 7]
Hoor jy die energie
Die musiek
Voel jy die
[Verse 8]
Wrywing
Hier tussen ons lywe
Jy’s my medisyne
Jy's my medisyne (Ooh-ooh)
My ding
Al my seer is tydlik
Jy’s my medisyne
Jy's my medisyne (Ooh-ooh)
[Verse 9]
Wrywing
Hier tussen ons lywe
Jy’s my medisyne
Jy's my medisyne (Ooh-ooh)
Written by: Georic Lomas, Jean Du Plessis

