歌词
Oooh ooooh vanaf elke daad oooohhh
Toe ek kleiner was
Klein
Aye yuh
As ek net kon getuig
Kyk as ek kon getuig oor die gebeurtenisse ja, al die dinge wat gedoen was
As geen nagevolge kon gevolg het na elk van die wie se name nou hier kon genoem was
Dan sou dit cool was
Sou ek dit toe pas
As ek nog 'n fool was
Maar ek het so pas besef daai gedagte is wild
Hulle gat ons toe chuff en yes, dan is ales my skuld so kom ek
Erken dat waaran ek gedink het kyk dit was net
Kattekwaad en donker dinge kyk hie want ek
Wou ook pas in elke kring in, vir my was dit baie dringend
So wat hulle vra van my ek bring dit, maar ek
Het nou ge-elevate tot by 'n punt waar ek
My verlede laat waai met die wind, ja ek
Kry myself humble soos 'n kind om 'n beter ek te vind, ek begin en
Ek kan sweer (Ek onthou dit en ek kou dit)
Nog gister laas (Was ek baie jonk en my aksies baie dom)
Toe ek kleiner was sonder geen probleme, geen traak (Ek was baie stupid, dinge wat ek gedoen het)
Ek wil eers (Ek kyk vir dit en ek pleit vir dit)
Myself skoon was (Ek wil groter raak en begin op 'n nuwe blad)
Vanaf elke daad vergifnis vra en terug vat (Ek smaak 'n nuwe stap en begin op 'n nuwe pad)
Ek was nog altyd baie dom, my kanse baie slim
Gedog dat ek move wise maar toe move ek soos 'n kind
Gedog eks op 'n level wat net ekke kan beruik
Jy ken daai level bo jou level laat die laeties kan op kyk
But nevertheless, ja toe stoot ek mense weg
Voel eks gesteek met 'n mes want hier binne's ek gestress
Ek weet ek was verkeerd maar was emotionally gebreek
Want toe dinge begin neek, ja toe staan ek mos aleen
Ek besef wat jy gee is wat jy kry
So expose ek my voute lat ek kan leer en lat ek gain
So change ek my dinge, Vader verlos my van die pyn
Is ales aard se dinge, wat jy hier kry sal hier bly
Is net ons siel wat verdwyn, so ons
Moet saam stap as ons wil meet en defeat
Met unity kan ons compete op 'n beter lewe se key
So nevermind die negative energy
Kos hou die blink kant bo en that is for humanity
Ek kan sweer (Ek onthou dit en ek kou dit)
Nog gister laas (Was ek baie jonk en my aksies baie dom)
Toe ek kleiner was sonder geen probleme, geen traak (Ek was baie stupid, dinge wat ek gedoen het)
Ek wil eers (Ek kyk vir dit en ek pleit vir dit)
Myself skoon was (Ek wil groter raak en begin op 'n nuwe blad)
Vanaf elke daad vergifnis vra en terug vat (Ek smaak 'n nuwe stap en begin op 'n nuwe pad)
Soos ek terug sit en kyk
En ales speel uit en dit raak baie duidelik hoe ek controlled was
Deur die idea dat ales normal was, die goal was survival so elke play moes vir 'n doel was
Sodat als kon cool was
Soos ek wou cool was toe ek nog gevoel was
Toe ek gedink het ek kon nog in elke skoen pas
Toe ek geblink het in 'n outfit wat die skoen pas
Toe ek gestink het soos die cologne geperfume was
Dan geswink het van die cologne, dik gefume was
Dop geskink en is Sir Edwards of is Rhumbas
Maak 'n kind nat asof sy by die lagoon was
Al geklink is 'n routine wat in getune was, so ekke
Drink daai tune en bap tot ek boom as 'n rapper
As wat ek moet bang soos 'n goon, soos 'n trapper
Gedink ek kry my kop uit die crapper want ek sweer
Ek kan sweer (Ek onthou dit en ek kou dit)
Nog gister laas (Was ek baie jonk en my aksies baie dom)
Toe ek kleiner was sonder geen probleme, geen traak (Ek was baie stupid, dinge wat ek gedoen het)
Ek wil eers (Ek kyk vir dit en ek pleit vir dit)
Myself skoon was (Ek wil groter raak en begin op 'n nuwe blad)
Vanaf elke daad vergifnis vra en terug vat (Ek smaak 'n nuwe stap en begin op 'n nuwe pad)
Written by: Immanuel Vicario Namukomba, Paris Hangero, Rodward Stephanus