音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Kabous
Kabous
单人表演
作曲和作词
Johan De Villiers Koegelenberg
Johan De Villiers Koegelenberg
作曲
制作和工程
Rian Swanepoel
Rian Swanepoel
制作人

歌词

[Intro]
Zammalekker
Zammalekker
Om 'n lekker braaivleis vuur
Bly kalm ons gaan nou braai
Zammalek is amper hier
[Verse 1]
My vrou is ingepak
Met skoonma op die dak
Dit is tyd om weer rus te vind
Die lewe begin mos waar die
Teerpad eindig
En ekke is die bos se kind
[PreChorus]
Maar daar's iets wat my nie lossie
Al is ek inni die bossie
Eks altyd aan die ding verbind
Die las wat my so pla, ek sê te vinnig ja
Om saam met jou 'n bier te drink
[Chorus]
Zammalek is zammalekker
Op 'n warm vrydagaand (Hey)
Jy drink hom as jy pay kry, aan die einde van die maand
Zammalek is Zammalekker
Om 'n lekker braaivleis vuur
Bly kalm ons gaan nou braai
Zammalek is amper hier
[Verse 2]
Dis al my tiende Zammalek
My vrou sê ek's getrek
"Agge nee, wat moet die mense dink?"
Ek sê vir haar dis warm, deur die week is ek te arm
Om self 'n glasie bier te skink
[PreChorus]
Maar daar's iets wat my nie lossie
Al is ek in die bossie
Eks altyd aan die ding verbind
Die las wat met my mors, ek raak te vining dors
Wil saam met jou 'n doppie klink
[Chorus]
Zammalek is zammalekker
Op 'n warm vrydagaand (Hey)
Jy drink hom as jy pay kry, aan die einde van die maand
Zammalek is Zammalekker
En my vrou sê eks 'n dier
Bly kalm ons gaan nou braai
Zammalek is amper hier
[Bridge]
Dis goed, dis mooi, dis pratig
Dit maak my lekker lastig
Dit maak my koppie hard lag
As ek baie van hom drink
Dit maak my lekker kuier
Dit maak my aande blyer
Pasop net vir die steier
Pasop vir loop en val
Johan die hond
[Chorus]
Zammalek is zammalekker
Op 'n warm Vrydagaand
Jy drink hom as jy pay kry, aan die einde van die maand
Zammalek is Zammalekker
En my vrou is lekker suur
Bly kalm ons gaan nou braai
Zammalek is amper hier
[Outro]
Zammalek is zammalekker
Om 'n warm Vrydagaand (Hey)
Jy drink hom as jy pay kry, aan die einde van die maand
Zammalek is Zammalekker
Bly 'n lekker blêrie bier
Bly kalm, ons gaan nou braai
Zammalek is lankal hier
Is die vleis al op?
Written by: Johan De Villiers Koegelenberg
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...