音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Appel
Appel
声乐
Robbie Wessels
Robbie Wessels
声乐
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
电吉他
Murray Lubbe
Murray Lubbe
伴唱
作曲和作词
Robbie Wessels
Robbie Wessels
词曲作者
Christoph Kotze
Christoph Kotze
词曲作者
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
词曲作者
Murray Lubbe
Murray Lubbe
编曲
制作和工程
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
制作人
Murray Lubbe
Murray Lubbe
制作人

歌词

[Verse 1]
Soek jy 'n stukkie boerewors?
Hy hang nog aan die boer
Sy sê vir my “ag sies man”
Sy stuur my in my moer
Ek sê vir haar “ek grap net”
Sy lag maar in haar mou
Ek sê ek is eintlik
'n vriendelike ou
[Verse 2]
Daars 'n plek hier in die Transvaal
So die mense my vertel
’n Kolonie op sy eie
’n Tipe boereworskartel
Niemand weet wat daar gebeur nie
Net die mense wat daar bly
Hulle kan 'n lekker jol gooi
Vir 'n appel en 'n ui
[Chorus]
En daar's net een wors
Dis die boerewors
En daars net een kos
Dis die potjiekos
Dis altyd lente as die boere braai
Agter die boereworsgordyn
Is waar ek wil gaan bly
Agter die boereworsgordyn
Is waar die nooientjies lekker vry
[Verse 3]
My pa was die worsmeester
Van die boereworskontrei
Hy kon 'n derm oor 'n wors trek
In ’n wêreldrekordtyd
Van hynde en van vêre
Staan die toue nou nog sterk
Om te sien hoe die worsmeester
Met ’n boerewors kan werk
[Verse 4]
Het jy al ooit gewonder
Waar kom die naam vandaan?
Die boereworsgordyn
Soos dit in die boeke staan
Dis die lyn wat die lanies
Nie sommer sal oorskry
Want hier drink en braai ons
Teen 'n billike prys
[Chorus]
En daar’s net een wors
Dis die boerewors
En daars net een kos
Dis die potjiekos
Dis altyd lente as die boere braai
Agter die boereworsgordyn
Is waar ek wil gaan bly
Agter die boereworsgordyn
Is waar die nooientjies lekker vry
[Bridge]
Die boerewors, die boerewors
Die boereworsgordyn
Die boerewors, die boerewors
Die boereworskontrei
[Chorus]
En daar’s net een wors
Dis die boerewors
En daars net een kos
Dis die potjiekos
Dis altyd lente as die boere braai
Agter die boereworsgordyn
Is waar ons wil gaan bly
[Chorus]
En daar's net een wors
Dis die boerewors
En daars net een kos
Dis die potjiekos
Dis altyd lente as die boere braai
Agter die boereworsgordyn
Is waar ek wil gaan bly
Agter die boereworsgordyn
Is waar die nooientjies lekker vry
[Outro]
Die boerewors, die boerewors
Die boereworskontrei
Written by: Christoph Kotze, Paulo Azevedo, Robbie Wessels
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...