制作
出演艺人
Die Beste Band In Die Wêreld ...Ooit, Ek Sweer
表演者
Ryno Velvet
声乐
Rikus De Beer
声乐
Regardt Scheepers
吉他
作曲和作词
Ryno Van Der Merwe
词曲作者
JD De Beer
词曲作者
制作和工程
Jacques Du Plesis
联合制作人
歌词
[Verse 1]
Al wat kan fout gaan, is as jy nie kom nie
Sonder jou hier, trust ek nie die som nie
Santie maak rys, Kobus bring vleis
Hoe kan jou hart dan nog nie blom nie?
[Verse 2]
Trek aan jou mooi-mooi's en nuwe sneakers
Vanaand spin ons wiele en blaas ons speakers
Wag net vir jou, Uber gou
Vanaand versamel ons shooter stickers
[Chorus]
Trek aan jou partytjie skoene
Dis so lekker kom ons doen dit
Gee my net ‘n kans, vat my aan my hand
Ons gaan nog dans, belowe
Trek aan jou partytjie skoene
Dis so lekker kom ons doen dit
Gee my net ‘n kans, vat my aan my hand
Ons gaan nog dans, belowe
Trek aan jou partytjie
[Verse 3]
Stop voor die huis, dubbel pomp op die hooter
Moeg vir die week se gewerk en geploeter
Gryp jou kak, maak dit vas op die dak
Anders ry jy met ou-sus se scooter
[Verse 4]
Almal met vanne het verskillende planne
Ek sien by die langbome staan ons manne
Mooi uitgevat, kele lyk nat
Almal in die regte spanne
[Chorus]
Trek aan jou partytjie skoene
Dis so lekker kom ons doen dit
Gee my net ‘n kans, vat my aan my hand
Ons gaan nog dans, belowe
Trek aan jou partytjie skoene
Dis so lekker kom ons doen dit
Gee my net ‘n kans, vat my aan my hand
Ons gaan nog dans, belowe
Trek aan jou partytjie
[Chorus]
Trek aan jou partytjie skoene
Dis so lekker kom ons doen dit
Gee my net ‘n kans, vat my aan my hand
Ons gaan nog dans, belowe
Trek aan jou partytjie skoene
Dis so lekker kom ons doen dit
Gee my net ‘n kans, vat my aan my hand
Ons gaan nog dans, belowe
Trek aan jou partytjie
Written by: JD De Beer, Ryno Van Der Merwe