制作

出演艺人
Andriëtte
Andriëtte
表演者
作曲和作词
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
作曲
制作和工程
Byron Kuntz
Byron Kuntz
制作人

歌词

(Kom haal my
Kom haal my)
Een honderd keer kyk ek om my
Twee honderd meer vra ek myself waar's jy
Vra ek myself waar's jy
Drie honderd maal roep ek na jou
Vier honderd eggo's vlieg daar by my verby
Gaan jy my ooit kom kry?
Ek vra jou
Kom haal my, kom haal my
Al is ek so ver van jou soos daardie verste ster daarbo
Kom haal my, kom haal my
Al moet ek vir ewig vir jou wag
Vyf honderd dae ken ek jou al
Ses honderd soene stuur ek jou elke dag
Stuur ek jou elke dag
Sewe honderd liedjies skryf vir jou
Ag, hoekom wil jy my nie net vas kom hou?
Elke dag mis ek jou
Ek vra weer
Kom haal my, kom haal my
Al is ek so ver van jou soos daardie verste ster daarbo
Kom haal my, kom haal my
Al moet ek vir ewig vir jou wag
Kom haal my, kom haal my
Ek wil net vir altyd by jou wees
Kom haal my, kom haal my
Al is ek so ver van jou soos daardie verste ster daarbo
Kom haal my, kom haal my
Al moet ek vir ewig vir jou wag
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...