album cover
Gansbaai
526
Pop
Gansbaai 由 Trio Records 于 1994年1月1日 发行,作为专辑“ ”的一部分。Lekker Ou Jan
album cover
发行日期1994年1月1日
唱片公司Trio Records
旋律性
不插电
Valence
舞蹈性
能量

制作

出演艺人
Worsie Visser
Worsie Visser
表演者
作曲和作词
Worsie Visser
Worsie Visser
词曲作者

歌词

wie maak vir gansbaai lekker
wie maak vir gansbaai lekker
wie maak ja wie
wie maak ja wie
wie maak vir gansbaai lekker
wie maak vir gansbaai lekker
wie maak vir gansbaai lekker
wie maak ja wie
wie maak ja wie
wie maak vir gansbaai lekker
as die groen en goud op die lyn gaan staan
wie kan dit hou my maat wie kan dit hou
as die groen en goud op die lyn gaan staan
wie kan dit hou my maat wie kan dit hou
ma wie maak vir gansbaai lekker
wie maak vir gansbaai lekker
wie maak ja wie
wie maak ja wie
wie maak vir gansbaai lekker
boegoeberg se dam is n bloot lekker dam
dis daar waar die meisie hulle hare was en kam
emma koetsema kom se maar vir jou granma
emma wil n biscuit he
ma wie maak vir gansbaai lekker
wie maak vir gansbaai lekker
wie maak ja wie
wie maak ja wie
wie maak vir gansbaai lekker
policeman kan my nie vang nie - vang nie
vir hom is ek tog glad nie bang nie
policeman kan my nie vang nie - vang nie
vir hom is ek tog glad nie bang nie
wie maak vir gansbaai lekker
wie maak vir gansbaai lekker
wie maak ja wie
wie maak ja wie
wie maak vir gansbaai lekker
wie maak vir gansbaai lekker
wie maak vir gansbaai lekker
wie maak ja wie
wie maak ja wie
wie maak vir gansbaai lekker
Written by: Worsie Visser
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...