歌词

Gooi jou issues op die stoep. Los jou back chat by die deur. Want die huisie wat ons het is Heeltemal te klein vir jou houding en jou treur. Laat die aand se liggies skyn Laat al die kwaad in jou verdwyn Want ek weet eks biekie stout en ek maak jou soms benoud Jys die moooiste ding vir my. Hou jy daai smile vir my Laat ek vinnig n ou foto kry Los net alles wat jy doen ek belowe jou n soen. Hou jy daai smile vir my En jy praat jou mond verby Want jy se jys baie lief vir my. Met jou pajama pakkie aan lyk jy so oulik waar jy staan. Hou jy daai smile vir my Ek weet my vriende maak jou kwaad En jou vriendinne wat my haat. Ma ek gee nie om oor dit hulle het nie wat ons het Ek geniet jou meer en meer Maar ek weet wat ek moet doen om jou Lippe weer te soen om jou hartjie sag te kry. Hou jy daai smile vir my. Laat ek vinnig n ou foto kry Los net alles wat jy doen ek belowe jou n soen. Hou jy daai smile vir my .
Writer(s): Juan Boucher Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out