album cover
Trek Toe
12,964
Pop
Trek Toe 由 Real Music Distribution 于 2013年4月5日 发行,作为专辑“ ”的一部分。Jy's My Flavour
album cover
发行日期2013年4月5日
唱片公司Real Music Distribution
旋律性
不插电
Valence
舞蹈性
能量
BPM134

制作

出演艺人
Juan Boucher
Juan Boucher
表演者
作曲和作词
Juan Boucher
Juan Boucher
作曲家

歌词

[Verse 1]
Dis weer Woensdag aand en ek en jy's alleen
Maak toe die ruite want ons hoor die reën, op die dak val
Want daar is niemand anders soos jy
[Verse 2]
En ek wens vanaand dat niemand ons sal pla
Want ek wil jou oral in die huis rond dra
Gryp my sluitels om elke deur mooi toe te sluit
Gee my jou hart dat ek alles met hom kan deel
[Verse 3]
Trek toe, trek toe die gordyne
Want vanaand is jy net myne
Deurnag wat die musiek op sy hardste speel
Kaalvoet as ons dans oor die teels se lyne
En jou hande hak in myne
Trek toe die gordyne
[Verse 4]
En ek sien deur die ruite en my vriende se oë
Girl soos jy vir my en hulle wil dit nie glo
Wat hier aan gaan, want daar is niemand anders soos jy
[Verse 5]
En as die aand verby is en die son gooi sy kleur
Kan ek self nie help nie en dat niks my kan keer
Die komberse hou ek die heeltyd van jou af
Gee my jou hart dat ek alles met hom kan deel
[Verse 6]
Trek toe, trek toe die gordyne
Want vanaand is jy net myne
Deurnag wat die musiek op sy hardste speel
Kaalvoet as ons dans oor die teels se lyne
En jou hande hak in myne
Trek toe die gordyne
[Verse 7]
Trek toe die gordyne
[Verse 8]
Trek toe die gordyne
[Verse 9]
Trek toe die gordyne
[Verse 10]
Gee my jou hart dat ek alles met hom kan deel
[Verse 11]
Trek toe, trek toe die gordyne
Want vanaand is jy net myne
Deurnag wat die musiek op sy hardste speel
Kaalvoet as ons dans oor die teels se lyne
En jou hande hak in myne
Trek toe die gordyne
Trek toe die gordyne
Written by: Juan Boucher
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...