歌词

Jy weet, ek wil jou trane wegvee Ek wil geskenke saam gee Is dit genoeg vir jou? Jy weet, ek sal waar ook al saam gaan Ek sal jou altyd bystaan Is dit genoeg vir jou? Maar ek verstaan Dat jy moet gaan Ja, ek verstaan Vir nou Ek wil die wêreld vertel wat jy aan my doen Ek wil groet in die aand en jou mis - jou soen Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag Vir nou Ek wil die tyd en die plek in 'n droom voorspel En ek wil lê van die lag as jy 'n grap vertel Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag Vir nou Ja, ek weet jou drome is jou treinspoor Jou wêreld lê nog wyd voor Ek wens dit als vir jou So ek verstaan Dat jy moet gaan Ja, ek verstaan Vir nou Ek wil die wêreld vertel wat jy aan my doen Ek wil groet in die aand en jou mis - jou soen Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag Vir nou Ek wil die tyd en die plek in 'n droom voorspel En ek wil lê van die lag as jy 'n grap vertel Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag Vir nou Ek weet, as treine nou verby gaan My wêreld sal nog aan gaan Maar ek sal wag vir jou So ek verstaan Dat jy moet gaan Ja, ek verstaan Vir nou Ek wil die wêreld vertel wat jy aan my doen Ek wil groet in die aand en jou mis - jou soen Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag Vir nou Ek wil die tyd en die plek in 'n droom voorspel En ek wil lê van die lag as jy 'n grap vertel Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag Vir nou Ek wil die wêreld vertel wat jy aan my doen Ek wil groet in die aand en jou mis - jou soen Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag Vir nou Ek wil die tyd en die plek in 'n droom voorspel En ek wil lê van die lag as jy 'n grap vertel Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag Vir nou
Writer(s): Kurt Darren, Don Kelly, Marc Brendon Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out