制作

出演艺人
Demi-Lee Moore
Demi-Lee Moore
表演者
作曲和作词
Rossouw
Rossouw
词曲作者

歌词

Ek hoor nou nog die geskree
Van my bande op die N2
Sien die trane nou nog val
Oppad na die hospitaal
En in my laaste gedagtes
Is dit verdagtes
Kon ek niks doen?
Gee ek jou net 'n voorkop soen
Maar ek weet ek sien jou weer
In die Hemel, sonder pyne
Daar staan jy vir my en wag
In 'n witpak, met 'n glimlag
Is ons al twee vir ewig
En ek weet nou van als verbonde
Ek belei solank elke sonde
Sodat ek jou weer
In die Hemel vas kan hou
Sodat ek jou weer
In die Hemel vas kan hou
Ons het foto's saam geneem
Van ons tye in die berge
Dis geraam nog in die huis
Waar dit elke vertrek ophelder
Kan dit werklik waar wees?
As ek jou brief lees
Die laaste een
Net drie name op jou steen
Maar ek weet ek sien jou weer
In die Hemel, sonder pyne
Daar staan jy vir my en wag
Ope arms, met 'n glimlag
Is ons al twee vir ewig
En ek weet nou van als verbonde
Ek belei solank elke sonde
Sodat ek jou weer
In die Hemel vas kan hou
Sodat ek jou weer
In die Hemel vas kan hou
Written by: Pierre Rossouw
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...