音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Ray Dylan
Ray Dylan
表演者
作曲和作词
Alex Christensen
Alex Christensen
作曲
Peter Koenemann
Peter Koenemann
作曲
Niel Schoombee
Niel Schoombee
作词

歌词

Verskietende sterre
Ek wil met jou weg vlieg
Verskietende sterre
Ons raak aan die hemel vir altyd
Verskietende sterre
Wat wense kan waar maak
Verskietende sterre
Wat harte kan heel maak
Kan een maak
Hallo engel, op my knieë
Staan ek voor jou
Warm hande, warm lippe
Warm woorde wys my liefde
Hallo liefling, my belofte
Jy is myne
Vat my hande, voel my arms
Gee aan passie, vanaand gee ek alles
Verskietende sterre
Ek wil met jou weg vlieg
Verskietende sterre
Ons raak aan die hemel vir altyd
Verskietende sterre
Wat wense kan waar maak
Verskietende sterre
Wat harte kan heel maak
Kan een maak
Hallo engel, het jy wense
Hoor jy's myne
Warm hande, warm lippe
Warm woorde wys my liefde
Hallo liefling, deel my drome
Deel my lewe
Jy's die antwoord op my wense
Begin van ons drome, sonder grense
Verskietende sterre
Ek wil met jou weg vlieg
Verskietende sterre
Ons raak aan die hemel vir altyd
Verskietende sterre
Wat wense kan waar maak
Verskietende sterre
Wat harte kan heel maak
Kan een maak
Ho-oh, so vry soos die wind
Oh-oh-oh, so vry soos die wind
Verskietende sterre
Wat wense kan waar maak
Verskietende sterre
Wat harte kan heel maak
Kan een maak
Verskietende sterre
Written by: Alex Christensen, Niel Schoombee, Peter Könemann
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...