album cover
Heuningsoet
album cover
Heuningsoet 由 Select Musiek 于 2014年7月4日 发行,作为专辑“Roulette”的一部分。
专辑Roulette
2014年7月4日
唱片公司Select Musiek
BPM
旋律性
不插电
Valence
舞蹈性
能量

歌词

As ek jou sien kan ek nie verstaan nie
Hoekom jy lyk asof jy so skaam is
Kyk in die spieël, jy moet weet jy lyk soos 'n engel
Ek wil, ek moet, ek sal dit vir jou sê
Jy hoef nie vir 'n oomblik te twyfel
Jy's bonatuurlik mooi, jy’s uit 'n ander wêreld
Meisie weet jy wat gebeur as mense na jou kyk?
Jy weet nie hoe my wêreld spin
Ek wil kop hou maar ek draai om jou
En dis hoekom jy pragtig is, jy weet nie hoe jy lyk
Maar eendag as ek moed optel sal ek vir jou vertel
Wat ek bedoel en hoe ek voel, jy's heuningsoet
Ek wil jou lippe proe, so heuningsoet
So heuningsoet
Ek kan dit sien, al wil jy dit wegsteek
Agter jou oë en binne jou hart weet
Jy net so goed soos ek dat jy 'n kans verdien
En dit is hoekom ek vir jou ’n song sing
Dit is hoekom ek wens jy wil luister
Jy's bonatuurlik mooi, jy's uit 'n ander wêreld
Meisie weet jy wat gebeur as mense na jou kyk?
Jy weet nie hoe my wêreld spin
Ek wil kop hou maar ek draai om jou
En dis hoekom jy pragtig is jy weet nie hoe jy lyk
Maar eendag as ek moed optel sal ek vir jou vertel wat ek be
Meisie weet jy wat gebeur as mense na jou kyk
Jy weet nie hoe my wêreld spin
Ek wil kop hou, maar ek draai om jou
En dis hoekom jy pragtig is, jy weet nie hoe jy lyk
Maar eendag as ek moed optel sal ek vir jou vertel
Wat ek bedoel en hoe ek voel, jy’s heuningsoet
Ek wil jou lippe proe, so heuningsoet
Meisie weet jy wat gebeur as mense na jou kyk?
Jy weet nie hoe my wêreld spin
Ek wil kop hou, maar ek draai om jou
En dis hoekom jy pragtig is jy weet nie hoe jy lyk
Maar eendag as ek moed optel sal ek vir jou vertel
Wat ek bedoel en hoe ek voel, jy's heuningsoet
Ek wil jou lippe proe so heuningsoet
Wat ek bedoel en hoe ek voel
Ek wil jou lippe proe so heuningsoet
Written by: Abel Knobel, Christiaan Botha, Niel Schoombee, Stephanus van Huyssteen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...