制作
出演艺人
Elizma Theron
表演者
Don Kelly
表演者
作曲和作词
Reiner Hoemig
作曲
Andreas Martin-Krause
作曲
Don Kelly
作词
Marc Brendon
作词
歌词
Ek het geglo soos 'n kind
As ek soek sal ek vind
Ware liefde sal
My mos eendag kom haal
Elke hart verdien 'n dans
As hy my vra kry hy 'n kans
Maar dan los hy weer my hart
As dit hier binne brand
Maar eendag uit die bloute
Kry ek net waarna ek soek
Dis in jou oë
Dis in jou soene
Dis in jou hande
Gee my meer
Dis in jou liefde
Dis in jou lewe
Dis in jou vrede
Gee my meer
Gee my meer, gee my meer
Gee my meer, gee my meer
Gee my meer, gee my meer
Gee my meer
Gee my meer, gee my meer
Gee my meer, gee my meer
Gee my meer, gee my meer
Gee my meer
Ek het als wat ek wil hê
As jy lepel langs my lê
Al kan ek dit nie glo
Ek sien dit in jou oë
Jy's my drome as ek slaap
Jy's net vir my gemaak
Jy's daar om my te dra
Jy's die antwoord op my vra
Maar ek dink dis nie genoeg nie
Ek kry net nie genoeg van jou
Dis in jou oë
Dis in jou soene
Dis in jou hande
Gee my meer
Dis in jou liefde
Dis in jou lewe
Dis in jou vrede
Gee my meer
Gee my meer, gee my meer
Gee my meer, gee my meer
Gee my meer, gee my meer
Gee my meer
Gee my meer, gee my meer
Gee my meer, gee my meer
Gee my meer, gee my meer
Gee my meer
Written by: Andreas Martin-Krause, Don Kelly, Marc Brendon, Reiner Hoemig