積分

演出藝人
Anneli van Rooyen
Anneli van Rooyen
聲樂
詞曲
Anneli van Rooyen
Anneli van Rooyen
詞曲創作
Balfe
Balfe
詞曲創作
製作與工程團隊
Boet Pretorius
Boet Pretorius
製作人

歌詞

Die Here is voor jou
Sy Lig op jou pad
Hy neem jou na waters van rus
Die Here is langs jou
jou Vesting en Rots
Hy laat jou staan op die hoogtes
Die Here is om jou
die duister word Lig
Hy laat jou lamp helder skyn
Die Here is bo jou van Hom kom jou Hoop
jou siel sal Hy ewig bewaar
Hy is by jou
Sy seën gee Hy uit en Hy leer jou Sy Waarheid
Hy stuur sy engele na jou.
Written by: Balfe, van Rooyen
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...