音樂影片
音樂影片
積分
演出藝人
Ray Dylan
演出者
詞曲
Jerry Rix
作曲
MARK SPIRO
作曲
Sarah Theron
作詞
製作與工程團隊
Christie Schutte
製作人
Alli Heyns
製作人
Pierre Smith
製作人
歌詞
Hoe bepaal 'n mens die waarde
Miljoene mense op aarde
(Miljoene mense op aarde)
En ek vind jou geluk klop aan my deur
(Ooh)
Weet jy hoe hard ek al baklei het
En hoe die wêreld my verlei het
(En hoe die wêreld my verlei het)
En toe kom jy 'n wonderwerk gebeur
My angel face, ek sal jou nooit verlaat
Altyd jou hart in my hande dra
Glo my, my engel ek hoort by jou
Belowe jou ek's joune
My angel face, as ons ons foto's kyk
Die mooiste memories van ek en jy
Dit maak nie eers saak wat die mense sê
Ons liefde is vir altyd
(Ons liefde is vir altyd)
Ek dink nou terug aan na ons skooldae
'n Duisend kinders, duisend vrae
('n Duisend kinders, duisend vrae)
Oor waar en hoe en wie's vir wie Bedoel
(Ooh)
As jy maar weet hoe't ek gewonder
(As jy maar weet hoe ek gewonder)
Sou ek my lewe dalk ook sonder
(Sou ek my lewe dalk ook sonder)
Daai iemand leef
Wat weet net hoe ek voel
My angel face, ek sal jou nooit verlaat
Altyd jou hart in my hande dra
Glo my, my engel ek hoort by jou
Belowe jou ek's joune
My angel face, as ons ons foto's kyk
Die mooiste memories van ek en jy
Dit maak nie eers saak wat die mense sê
Ons liefde is vir altyd
(Ons liefde is vir altyd)
My angel face, ek sal jou nooit verlaat
Altyd jou hart in my hande dra
Glo my, my engel ek hoort by jou
Belowe jou ek's joune
Written by: Jerry Rix, Mark Spiro, Sarah Theron