album cover
Pronk
3
Folk
Pronk 由 631780 Records DK 於 2016年10月4日發行,收錄於專輯《Vergewe en Vergeet》中
album cover
發行日期2016年10月4日
標籤631780 Records DK
旋律
原聲音質
Valence
節奏感
輕快
BPM117

積分

詞曲
Die Melktert Kommissie
Die Melktert Kommissie
詞曲創作

歌詞

[Verse 1]
Pronk
Pronk
[Verse 2]
Ek sit iewers in Muckleneuk
Dis vrydagmiddag, ek's weer beneuk
Ek's lus vir gesels, en lus vir wyn, lus vir goeie samesyn
[Verse 3]
Cliché, jy bly ronddwaal in my kop
Maar die gedromery kry my nêrens nie
Ek wil jou hart vinnig laat klop
[Verse 4]
Meisies word vroutjies, vroutjies hou hul jonk
So laat my toe ag, laat my toe om vir jou by jou voordeur te pronk
Ek's nie 'n flerrie nie, net 'n titseltjie verlief
So vat my hand, kom ons bly jonk
Laat my toe om vir jou te
[Verse 5]
Pronk
[Verse 6]
Dis Vrydagaand in Hatfield Square
Toe ek jou sien was ek unprepared
Jy stap na my, sê jy ken my band
Ek vertel jou ek's jou grootste fan
[Verse 7]
Cliché, help my
Die wyn gaan na my kop
Want die gefuifery kry my nêrens nie
Ek wil jou hart vinnig laat klop
[Verse 8]
Meisies word vroutjies, vroutjies hou hul jonk
So laat my toe ag, laat my toe om vir jou by jou voordeur te pronk
Ek's nie 'n flerrie nie, net 'n titseltjie verlief
So vat my hand, kom ons bly jonk
Laat my toe om vir jou te
[Verse 9]
Pronk
[Verse 10]
Tyd het verby gevlieg
Jy het my hart gedief
Ek pronk vir jou, jy kyk vir my
Die storie is nog nie verby
[Verse 11]
Clichés kom en gaan
Jy bly my wentelbaan
Kom eet vanaand by my
Laat my sterre jou verlei
[Verse 12]
Meisies word vroutjies, vroutjies hou hul jonk
So laat my toe ag, laat my toe om vir jou by jou voordeur te pronk
Ek's nie 'n flerrie nie, net 'n titseltjie verlief
So vat my hand, kom ons bly jonk
Laat my toe om vir jou te
Pronk
Pronk
Written by: Die Melktert Kommissie
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...