音樂影片

收錄於

積分

出演艺人
Bouwer Bosch
Bouwer Bosch
表演者
作曲和作词
Bouwer Bosch
Bouwer Bosch
词曲作者
Almero Welgemoed
Almero Welgemoed
词曲作者

歌詞

Sonskyn Kind Met die hartseer oë Laat jouself toe om Geluk af te keer Voel soms die seer Hartseer en smart Mag jou besoek Aan jou voordeur klop Tranne is Hier om weg te was Die seer weg te was Sonder om die groot oë Vat n oomblik en rus Onder die son sal ek hier langs jou lê Tot die nag uitkom En dan verrede om te leef Vir die elke ster uitdink Totdat ons die melkweg vorm Uit woorde van bô Wegwaai siel Met die kinderhart Met jou muur gekraak Dra jou letsels Op jou trui se mou Laat dit jou om fou Dat jy dit kan uittrek As dit moet, as jy wil As jy weet dis wat jy moet doen Sonder om met die groot oë Vat n oomblik en rus Onder die son sal ek hier langs jou lê Tot die nag uitkom En dan verrede om te leef Vir elke ster uitdink Tot ons die melkweg vorm Uit die woorde van bô Raaiselkind hou jou kop bô die wolke, Jou voete op myne, Ek sal jou leer dans Raaiselkind hou jou kop bô die Wolke, Jou voete op myne, Ek sal jou leer Sonder om met die groot oë Vat n oomblik en rus Onder die son sal ek hier langs jou lê Tot die nag uitkom En dan verrede om te leef Vir elke ster uitdink Tot ons die melkweg vorm Uit die woorde van bô
Writer(s): Bouwer Bosch, Almero Welgemoed Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out