歌詞
Sy't my gesê dat sy vir my wil hê
Daar onder in die donker staan en wag sy net vir my
Was 'n donker aand gewees, nou staan ek daar in vrees
Toe ek staar toe vra sy, waar toe is die soene daar?
Want Vrydagaand is die ding vir my as ek haar op die dansvloer kry
Heupe sag, sy maak my lag en ons gaan lepellê
Kry 'n soentjie op my wang, 'n lekker vrytjie in die gang
Al wat ek vir haar kan sê, is ons gaan lepellê
Ek't haar buitekant gekry, nou sê sy ons moet ry
Anderkant die baai staan sy en wag net daar vir my
Was 'n donker aand gewees, nou staan ek daar in vrees
Toe ek staar toe vra sy, waar toe is die soene daar?
Vrydagaand is die ding vir my as ek haar op die dansvloer kry
Heupe sag, sy maak my lag en ons gaan lepellê
Kry 'n soentjie op my wang, 'n lekker vrytjie in die gang
Al wat ek vir haar kan sê, is ons gaan lepellê
Ons gaan lepellê
Vrydagaand is die ding vir my as ek haar op die dansvloer kry
Heupe sag, sy maak my lag en ons gaan lepellê
Kry 'n soentjie op my wang, 'n lekker vrytjie in die gang
Al wat ek vir haar kan sê is ons gaan lepellê
Vrydagaand (Is die ding vir my as ek haar op die dansvloer kry
Heupe sag, sy maak my lag en) Ons gaan lepellê
Kry 'n soentjie op my wang, 'n lekker vrytjie in die gang
Al wat ek vir haar kan sê is ons gaan lepellê
Ons gaan lepellê
Written by: Deon Laubscher

