積分
演出藝人
Jack Parow
演出者
詞曲
Zander Tyler
詞曲創作
Justin de Nobrega
詞曲創作
Lourens Rothman
詞曲創作
製作與工程團隊
Justin de Nobrega
製作人
歌詞
Laat ons suip, laat ons suip
Laat die donkerte verdwyn
Want hier's ek nou
Ek's hier vir jou
Ek's aan die kant, aan die brand
Met 'n bottel in my hand
Ja, laat ons suip
Kom gooi hom styf
Daar's 'n game op die TV, Castle in die hand
Moenie speel met die vuur nie, jy gaan jou hande verbrand
Dis vir die glans van 'n braaitang, reuk van die hout
Dis vir die klink van 'n glasie, reuk van die sous
Dis vir die aartappelslaai en die soetpampoen
Dis vir die manne om die braai en die stories van roem
Dis vir die weekend warriors en die weekdag-junkies
Vir die tannies met ie poedels, kuste vol dumpies
Dis vir die laatnag kuier en die vroegoggend dop
Vir die huis toe stuier, koppyne wat klop
Vir die Bokke, vir die krieket, vir die voetbal en die gholf
Vir die after hour athletes en die rusbank-support
Ons is hier tot die einde, om die braai en om die pot
Ons staan saam voor die TV en skree op die Boks
Op die einde van die dag as die son gaan rus
Staan ons almal om die kole tot die laatnag dit blus
Laat ons suip, laat ons suip
Laat die donkerte verdwyn
Want hier's ek nou
Ek's hier vir jou
Ek's aan die kant, aan die brand
Met 'n bottel in my hand
Ja, laat ons suip
Kom gooi hom styf
Ons is hier vir die losses, hier vir die wen
Hier vir die coin tosses, hier vir Die Stem
Hier vir die volkslied, hier vir die scrums
Hier vir die lineouts en hier vir die runs
Ons celebrate as ons wen, huil as ons verloor
Ons het almal al die answers, almal moet die hoor
Ons het almal die Haka met die remote gemute
Ons het almal al geskree, skal daai fokken beaut
Ons was almal al dronk en beter geweet as die coach
Ons was almal jonk wat gewens het was oud
Dis vir die sweet in die modder, in die spoor, in die sand
Vir die kaalvoet-kampioene op velde oor die land
Vir die drop goals, die sesse, die goals en die putts
Vir die lemoene vol brandewyn, bloed en fokken guts
Maak nie saak waar jy vandaan is nie of waar jy gaan lê
Swart, wit, pers of pienk, ons wil almal punte hê
Laat ons suip, laat ons suip
Laat die donkerte verdwyn
Want hier's ek nou
Ek's hier vir jou
Ek's aan die kant, aan die brand
Met 'n bottel in my hand
Ja, laat ons suip
Kom gooi hom styf
Wie's bang vir beserings, wie's bang vir 'n dop?
Wie's bang vir die vlamme, wie braai al weer die tjops?
Wie skree die hardste, wie verloor al weer hul kop?
Al ons rowwe manne, so baby, pas op
Van die Escorts tot die Mercs, van die Suz tot die Fords
Van Danville tot in Belville, van PE tot in Potch
Van die shebeens tot die bars, van De Aar tot jy kots
Van cocktails tot biere, van whiskey tot shots
Op die bo-kant van die tafel, op jou rug, op die vloer
Van spitgebraaide skape, wit vellies op 'n boer
Van ravers tot rappers, van rockers tot punks
Van die bang tot die dapper, van die Swazi tot die skunks
Van die back ally dives, tot major fancy clubs
Van die flats tot die mansions, van die shacks tot die pubs
Wie gee om waar jy vandaan kom as jy skree vir wat jy like
Want as die Bokke verloor gaan ons almal saam op strike
Laat ons suip, laat ons suip
Laat die donkerte verdwyn
Want hier's ek nou
Ek's hier vir jou
Ek's aan die kant, aan die brand
Met 'n bottel in my hand
Ja, laat ons suip
Kom gooi hom styf
Laat ons suip, laat ons suip
Laat die donkerte verdwyn
Want hier's ek nou
Ek's hier vir jou
Ek's aan die kant, aan die brand
Met 'n bottel in my hand
Ja, laat ons suip
Kom gooi hom styf
Written by: Justin de Nobrega, Lourens Rothman, Zander Tyler

