音樂影片

音樂影片

積分

歌詞

[Verse 1]
Ek staan op
Ek voel dom
Fout om in die spieël te kyk
Probeer myself vermom
Sit met my oorfone op
Om al die mense te vermy
Herhaling kalmeer my
[Verse 2]
Dis amper verby
Alles verby
Dis amper verby
Probeer om positief te bly
Die spookpyne in my bors
Asem in, asem uit
Belowe jou en belowe jy my
[Verse 3]
Dat jy sal probeer om beter te verstaan?
As jy iets het om te sê jy jou mond oop sal maak?
Dan sal ek probeer om myself minder te haat
Ek het myself en ons al genoeg skade gemaak
[Verse 4]
Trek al die laaste krag uit
Daai laaste trek uit
Ek weet dis sleg vir my
Ek hoop hierdie dag gaan
Vinniger verby
Vergulde geraamtes, ons is net vleis
Alles vir altyd
[Verse 5]
Dis amper verby
Alles verby
Dis amper verby
Probeer om positief te bly
Die spookpyne in my bors
Asem in, asem uit
Belowe jou en belowe jy my
[Verse 6]
Dat jy sal probeer om beter te verstaan?
As jy iets het om te sê jy jou mond oop sal maak?
Dan sal ek probeer om myself minder te haat
Ek het myself en ons al genoeg skade gemaak
[Verse 7]
Dis alles verby
Dis alles verby
Dis alles verby
Dis alles verby
Dis alles verby
Dis alles verby
Belowe jou en belowe jy my
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...