album cover
Uitbasuin
7,846
Afrikaans
Uitbasuin 由 Select Musiek 於 2017年10月6日發行,收錄於專輯《 》中Uitbasuin
album cover
專輯Uitbasuin
發行日期2017年10月6日
標籤Select Musiek
旋律
原聲音質
Valence
節奏感
輕快
BPM122

積分

演出藝人
Ray Dylan
Ray Dylan
演出者
詞曲
Ray Dylan
Ray Dylan
作曲家
Don Kelly
Don Kelly
作詞
Adolf Vorster
Adolf Vorster
作曲家

歌詞

Ek was ses toe het ek my pa gevra
Of ek een dag 'n baard gaan dra
Want dan word hierdie seuntjie mos 'n man
Maar pa het net sy kop geskud
En op sy knieë langs my gesit
Gesê dat ek eers eendag sal verstaan
Ja, dis die dag wat jy oor iemand voel
Wat jy jou lewe voor sal gee
En dis die dag wat jy opreg bedoel
Wanneer jy hierdie woorde sê
Ek sal dit uitbasuin
Ja, dit is geen geheim
Ek sal jou dra op my hande
Dra op my hande voor jy vra
En dan is jy 'n man
Ek het lank gewag vir daai gevoel
Gedink dis nie vir my bedoel
Mense het gekom en het gegaan
Maar ek het net my kop geskud
En ek het net voor jou gaan sit
Ja gesê en nou is ek jou man
Ja, dis die dag wat jy oor iemand voel
Wat jy jou lewe voor sal gee
En dis die dag wat jy opreg bedoel
Wanneer jy hierdie woorde sê
Ek sal dit uitbasuin
Ja, dit is geen geheim
Ek sal jou dra op my hande
Dra op my hande voor jy vra
En dan is jy 'n man
Written by: Adolf Vorster, Don Kelly, Ray Dylan
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...