積分

歌詞

Elke oggend is ek in die hel
Ek word wakker en die vlamme brand my vel
Sal ek ooit rêrig kan opstaan
En nie my bed mis nie
Gee my alkohol, Gee my 'n lewe
Gee vir my raad, Gee my 'n rede
Sodat ek kan opstaan
Verlore gebore
En elke keer as ek glimlag
Raak 'it net swaarder
Kan ek ophou lewe na vandag?
En als is weg
Draai jou ander skouer dan's als reg
Hoekom raak ek so kwaad?
Ek vind ek raak so kwaad
En ek skree God
Maar dis niks werd nie
Daar is iets beeldskoon in die donker nag
Daar is iets beeldskoon in die donker nag
Daar is iets beeldskoon in die donker nag
Daar is iets beeldskoon
Daar is iets beeldskoon in die nag
Written by: Fokofpolisiekar
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...