音樂影片
音樂影片
積分
演出藝人
Brendan Peyper
演出者
詞曲
N. Schoombee
作曲家
P. Rossouw
作曲家
A. Vorster
作曲家
製作與工程團隊
Robin Kielly
製作人
Christie Schutte
製作人
歌詞
Ek soek jou
Met jou bietjie bang, jou bietjie stil onseker
Ek weet nou
Sien jy dalk die klippe op jou pad?
Ek voel jy
Jy's bang die weerlig slaan jou deur die son se strale
En dink jy
Dat die winde jou gaan vang?
Want jou hart volg my, maar jou kop baklei
Leisels bind jou vas tot jou hart jou lei
Tot jou hart jou lei
Volg my
Want jou hart volg my, maar jou kop baklei
Leisels bind jou vas tot jou hart jou lei
Tot jou hart jou lei
Volg my
Maak die perde los, los, los, los
Los jou vrese in die stof
Hou net vas aan my
In die ritme sal ons bly
Maak die perde los, los, los, los
Op die winde sal ons ry
Hou net vas aan my
En maak die perde los
Jy weet
Niks in hierdie wêreld is ooit seker
Maar ek weet
Ek weet hoe seker ek hier in my voel
Want jou hart volg my, maar jou kop baklei
Leisels bind jou vas tot jou hart jou lei
Tot jou hart jou lei
Volg my
Maak die perde los, los, los, los
Los jou vrese in die stof
Hou net vas aan my
In die ritme sal ons bly
Maak die perde los, los, los, los
Op die winde sal ons ry
Hou net vas aan my
En maak die perde los
Daar is geen reëls
Daar is geen grense
Geen einde
Ons is vry
Ons is vry
Maak die perde los, los, los, los
Los jou vrese in die stof
Hou net vas aan my
In die ritme sal ons bly
Maak die perde los, los, los, los
Op die winde sal ons ry
Hou net vas aan my
En maak die perde los
Written by: A. Vorster, N. Schoombee, P. Rossouw

