歌詞

Ons is ons te emosioneel Verloor ons self, ons self beheer Ja woord wen klip want woorde maak ons seer Ek dwaal gereeld op niemands pas Ek soek konstant na groener gras Na die een wat in my, die een wat by my sal pas So kom lê neer Lê my neer Wys my wat ek mis Wat jou hart van vol is So kom en vat die seer Vat my seer En lê my viraltyd langs jou neer Ons praat te gou en dink nie wat ons sê Wil eintlik net n goeie einde hê Maar almal is bang, bang om n kans te vat Soort soek soort en keer op keer Bewys myself gereeld verkeerd Dat n mens soos ek nie sonder jou kan leef So kom lê my neer Lê my neer Wys my wat ek mis wat jou hart van vol is So kom en vat die seer vat my seer En le my viraltyd langs jou neer Sal jy die vuur vir my aansteek Die hitte in my kweek By my staan al word ons oud Sal jy my dra deur die vrees N lig vir my wees As dit koud is my warm hou So kom lê my neer Lê my neer Wys my wat ek mis Wat jou hart van vol is So kom en vat die seer Vat my seer Lê my viraltyd langs jou neer So kom lê my neer Lê my neer Wys my wat ek mis Wat jou hart van vol is So kom en vat die seer vat my seer En lê my viraltyd langs jou neer En lê my viraltyd langs jou neer
Writer(s): Christoph Kotze, Ewald Coleske Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out