音樂影片
音樂影片
積分
演出藝人
Riaan Benadé
聲樂
Arnold Coleske
和聲
Paulo Azevedo
和聲
Juan (Floors) Oosthuizen
吉他
Devereaux Oosthuizen
鋼琴
D. van der Hoven
鋼琴
詞曲
Riaan Benadé
作曲
製作與工程團隊
Riaan Benadé
製作人
Arnold Coleske
製作人
Paulo Azevedo
製作人
Juan (Floors) Oosthuizen
製作人
歌詞
[Verse 1]
Vanaand kan ek nie slaap nie
Want daar's te veel wat my wakker hou
Nie gedink ek's alleen nie
Gedink ons sou 'n toekoms bou en
[Verse 2]
Ek weet nie of jy probeer nie
Maar alles brand om my en jou
En jou laaie onder ons waaier
Bly leeg
[Chorus]
Ek wou jou hou, jou hou
Maar ek kan verstaan hoekom alles spontaan aan die brand slaan
Om ons te hou
Maar niks staan 'n kans in die vuur tussen my en jou
[Verse 3]
Ons wil nie weer hierdeur nie
Want daar's te veel, ja, te veel wat ons wakker hou
Want alles was nie as nie
So hoe's ons hier waar ons niks vashou?
[Verse 4]
En ek weet nie of jy probeer nie
Maar alles brand om my en jou
En jou laaie onder ons waaier
Bly leeg
[Chorus]
En ek wou jou hou, jou hou
Maar ek kan verstaan hoekom alles spontaan aan die brand slaan
Om ons te hou
Maar niks staan 'n kans in die vuur tussen my en jou
[Chorus]
En jou hou
Ja, ek kan verstaan hoekom alles spontaan aan die brand slaan
Om ons te hou
Niks staan 'n kans in die vuur tussen my en jou
[Verse 5]
En ek weet nie of jy probeer nie
Maar alles brand om my en jou
En jou laaie onder ons waaier
Bly leeg
[Chorus]
Ek wou jou hou, jou hou
En ek kan verstaan hoekom alles spontaan aan die brand slaan
Om ons te hou
Maar niks staan 'n kans in die vuur tussen my en jou
[Chorus]
Jou hou
Ja, ek kan verstaan hoekom alles spontaan aan die brand slaan
Om ons te hou
Maar niks staan 'n kans in die vuur tussen my en jou
Written by: Riaan Benadé