album cover
My Broer
album cover
My Broer 由 Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals 於 2018年3月30日發行,收錄於專輯《Boer Loop Deur My Are》中
2018年3月30日
標籤Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
BPM96
旋律
原聲音質
Valence
節奏感
輕快

歌詞

Cops en Robbers gespeel
By die buurman vrugte gesteel
Oppie Koppie was ons konings
Die lewe ons beloning
Ja, niks was ooit te veel
Nes die see en die branders
Kon die een nie sonder die ander
Koshuis kamers gedeel
Saam rugby gespeel
Net tyd kon ons verdeel
My broer ek stel 'n heildronk op jou vanaand
Lig 'n glas vir die siel wat my verstaan
Deur dik en deur dun, 'n glimlag, 'n traan
Moet jy weet ek sal altyd reg langs jou staan
My broer ek stel 'n heildronk op jou vanaand
En cowboys don't cry
Vertel ons stories om 'n braai
Ons sou praat oor die lewe
Hoe jou vyand moet vergewe
Dis hoe die wind nou waai
Nes geweer en magasyn
Deur die blydskap en die pyn
Sal ons staan vir mekaar
Tot die eindfluitjie blaas
Net 'n broer sal dit verstaan
My broer ek stel 'n heildronk op jou vanaand
Lig 'n glas vir die siel wat my verstaan
Deur dik en deur dun, 'n glimlag, 'n traan
Moet jy weet ek sal altyd reg langs jou staan
My broer ek stel 'n heildronk
Broers sal altyd daar wees
Daar vir mekaar wees
Al woon jy in 'n vreemde land
Die een veg vir die ander
Jou rug is ge-cover
Dis iets wat net 'n broer verstaan
My broer ek stel 'n heildronk op jou vanaand
My broer ek stel 'n heildronk op jou vanaand
Lig 'n glas vir die siel wat my verstaan
Deur dik en deur dun, 'n glimlag, 'n traan
Moet jy weet ek sal altyd reg langs jou staan
My broer ek stel 'n heildronk op jou vanaand
Written by: Christoph Kotze
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...