音樂影片
積分
出演艺人
Emil Paul
表演者
作曲和作词
Emil Paul
词曲作者
歌詞
Ek wil die aand deur veg
Want môre is als weer reg
So gaan ons om die sirkel rond en rond
Ek wil net weer probeer
Ek sal die vuishou keer
Maar hoe lank kan ons hierdie pyn wegsteek
Ek het geglo ons was eens eindeloos
Maar nou sien ek die dorings in elke roos
Dit maak nie saak of ons verloor het nie
Maak nie saak wat jy gehoor het nie
Ons kan foute maak, dit maak nie saak
Ons begin net oor
Ons wiele draai net in die rondte om
Al wil ons net by 'n doel uitkom
Kom ons maak ons foute en verloor
Ons begin net oor
Begin net oor
Ons was eens sonder vrees
Ons kon mekaar net lees
Maar nou sien ek net 'n leë stuk papier
En al weet ek ons sou mekaar kon vertrou
Wil jy net breek waaraan ek wil bou
Dit maak nie saak of ons verloor het nie
Maak nie saak wat jy gehoor het nie
Ons kan foute maak, dit maak nie saak
Ons begin net oor
Ons wiele draai net in die rondte om
Al wil ons net by 'n doel uitkom
Kom ons maak ons foute en verloor
Ons begin net oor
Begin net oor, oh
Begin net oor
Ons begin net oor
Begin Net oor
Writer(s): Emil Paul
Lyrics powered by www.musixmatch.com