album cover
Leon Schuster Keurspel (feat. Pieter Smith)
506
南非荷蘭語音樂
Leon Schuster Keurspel (feat. Pieter Smith) 由 Universal Music (Pty) Ltd. 於 2017年9月15日發行,收錄於專輯《 》中Leon Schuster Keurspel (feat. Pieter Smith) - Single
album cover
發行日期2017年9月15日
標籤Universal Music (Pty) Ltd.
旋律
原聲音質
Valence
節奏感
輕快
BPM100

積分

演出藝人
FATMAN
FATMAN
聲樂
Pieter Smith
Pieter Smith
聲樂
Murray Lubbe
Murray Lubbe
電子琴
Devereaux Oosthuizen
Devereaux Oosthuizen
吉他
詞曲
Leon Schuster
Leon Schuster
作曲家
B Pretorius
B Pretorius
作曲家
C Berry
C Berry
作曲家
自由人
作曲家
製作與工程團隊
Murray Lubbe
Murray Lubbe
製作人

歌詞

I don't give them tickets as you might think
'Cause I'm a ready meter maid that will tickle you pink
Ek skud my kop op 'n boetebessie-beat
With a bum-tiekie-bum aan 'n bitterbessie sweet
Ek het almal baie lief, ek is 'n lekker pop
Maar hier onder my hemp is ek opgestop
'n Blom in haar en 'n pikkie op haar wang
Jy kan smile soos jy wil, ek het jou uitgevang
Stop, stop, ek is 'n spietkop
Ek het 'n pruik op
Ek dra 'n badge ook
Ek sê, "Stop, stop, ek is 'n spietkop"
Ek het 'n boek ook
Ek doen die opskop
Ek doen die briekdans, briekdans, briekdans is die ding
Ek is 'n bessie, 'n boetebessie, wat net 'n bietjie liefde bring
Briekdans, briekdans, lig my rokkie, hoor hoe die manne sug
Ek is 'n bessie, 'n boetebessie, jy gaan skrik as ek hom hoër lig
Dirty dancing is die naam van die lat wat die onnie ons ouens mee slaan
Dis ruk en pluk around the clock op die maat van die dirty dancing rock
Buk met jou boude boontoe, sit jou hande op jou knieë, kyk soontoe
En voor hy val toe spring ek op en ons noem dit dirty dancing
Daar's ou Barabas, sy bly in haar klas, begin ons al te bewe
Likkewaan de Beer skuif heen en weer, hy vryf sy agterstewe
Bees Dewit, ons vaskopskut, is die bangste van die manne
Hy dink aan die slot met sy harde kop teen sy erg gekneusde wange
Bok van Eck bespreek sy plek, ek debs net ek buk eerste
As ons so spring staan hy en grin, dan's hy al oor die seerste
Ou Holsbul daar is min gepla, hy't 'n briefie van sy ma af
My seun het 'n pitsweer op sy boud en hy's ongeskik vir lyfstraf
Dirty dancing, dirty dancing
Dirty dancing, dirty dancing
Ons is in Warmbad hier in die Noord-Transvaal
Ons bly hier in 'n chalet in my babertaal
My sussie sit 'n ice cream in die son en lek
En op 'n trap sit Jannie, hy lyk moeg vir die plek
Net 'n entjie verder hoor hy skree die lewensredder
Dat Jannie nou 'n slag moet swem
Hy skree swem Jannie, swem
Swem Jannie, swem, man, swem
Swem Jannie, swem, man, swem
Swem Jannie, swem, man, swem
Swem Jannie, swem, man, swem
Jannie wil nie swem nie
Hy skree swem Jannie, swem
Swem Jannie, swem, man, swem
Swem Jannie, swem, man, swem
Swem Jannie, swem, man, swem
Swem Jannie, swem, man, swem
Jannie wou nie swem nie
Written by: B Pretorius, C Berry, Freeman, Leon Schuster
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...