音樂影片

Juanita du Plessis 即將舉行的演唱會

收錄於

積分

出演艺人
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
演唱
Franja Du Plessis
Franja Du Plessis
表演者
Stass
Stass
表演者
作曲和作词
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
作曲
F du Plessis
F du Plessis
作曲
Franja Du Plessis
Franja Du Plessis
联合编曲
Stass
Stass
联合编曲
制作和工程
Stass
Stass
制作人

歌詞

Waar's 'it lekker? Hier's dit lekker Maak dit los! Kom klim in die kar ons ry tot waar ons kan Kap 'n regs tot in 17de laan Waar die jol is Waar dit vol is Kom dans met my kom vat my vir 'n draai Musiek in die rooi vir 'n moviese lawaai Dis die plek die Los my net hier Hier Voel jy die vlamme Voel jy die vuur Dinge raak al hoe warmer hier Is jy al los, los, los? Hey, gaan ons bos, bos, bos? Sê my waar's it lekker? Waar's it lekker? Hier's dit lekker Ons gaan mal, mal, mal Sê vir my jy sal, sal, sal Kom ons gaan tekere Ons gaan tekere Ons voel vere Maak 'it los! Wie gee om ons maak mos wat ons wil Niemand hoor nie, so raas maar as jy wil Waar's die party? Hier's die party Voel jy die vlamme Voel jy die vuur Dinge raak al hoe warmer hier Is jy al los, los, los? Hey, gaan ons bos, bos, bos? Sê my waar's dit lekker? Waar's dit lekker? Hier's dit lekker Ons gaan mal, mal, mal Sê vir my jy sal, sal, sal Kom ons gaan tekere Ons gaan tekere Ons voel vere Maak 'it los! Is jy al los, los, los? Hey, gaan ons bos, bos, bos? Sê my waar's dit lekker? Waar's dit lekker? Hier's dit lekker Ons gaan mal, mal, mal Sê vir my jy sal, sal, sal Kom ons gaan tekere Ons gaan tekere Ons voel vere Maak 'it los! Maak 'it los!
Writer(s): F Du Plessis, Juanita Du Plessis Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out