歌詞
Raak so vasgevang in dinge wat nie saak maak nie
Breek my kop oor die verlede en hoe dit net nie uit gewerk het nie
Ek’s gevoelloos oor die herinnering
Skink nog 'n dubbel gin
Wou so graag weer oor begin
Ingespring, diep kant in
Nooit gedink aan later
Hou nog steeds my asem in
Hoe hou ek kop bo water?
Jy’t net verander
Was ek net 'n tydelike afleiding?
'n Tydelike afleiding
Dog jy was die een
Maar toe onthou ek, ek’s maar net 18
Maar steeds verlaat jy nie die malligheid van my gedagtes nie
Ek’s gevoelloos oor die herinnering
Skink nog 'n dubbel gin
Wou so graag weer oor begin
Ingespring, diep kant in
Nooit gedink aan later
Hou nog steeds my asem in
Hoe hou ek kop bo water?
Jy’t net verander
Was ek net 'n tydelike afleiding?
'n Tydelike afleiding
Jy’t net verander
Was ek net 'n tydelike afleiding?
'n Tydelike afleiding
'n Tydelike afleiding
'n Tydelike afleiding
Written by: Margot

