音樂影片

Die Toekoms
觀看 {artistName} 的 {trackName} 音樂影片

收錄於

積分

演出藝人
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
演出者
Rudolf Willemse
Rudolf Willemse
演出者
Jedd Kossew
Jedd Kossew
演出者
詞曲
Jan Blohm
Jan Blohm
詞曲創作
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
詞曲創作
Rudolf Willemse
Rudolf Willemse
詞曲創作
Jedd Kossew
Jedd Kossew
詞曲創作

歌詞

Ek sal altyd probeer Ek sal altyd probeer Bring vir my oorlog Bring in die vloed Skree na die hemel Lê in jou bloed Dis wetenskapfiksie Dis Sondag Ohhh lala Almal gaan doodgaan Ohhh lala Almal gaan doodgaan Ek sal altyd probeer Die toekoms is hartseer Loop net deur die deur Altyd Nog meer Die toekoms is beseer Dis verby. Dis gekanselleer Bring terug die somer Bring terug die lig Die Man in die hemel Die swart hond op my rug Bloedkontrole Outomate evolusie Ohhh lala Bel die polisie Ohhh lala Beheer die revolusie Ek sal altyd probeer Die toekoms is hartseer Loop net deur die deur Altyd Nog meer Die toekoms is beseer Dis verby. Dis gekanselleer Ohhh lala Almal probeer saam Ohhh lala Almal beweeg saam Ohhh lala Almal gaan doodgaan Ohhh lala Almal gaan doodgaan Ohhh lalalalalalala Ek sal altyd probeer Die toekoms is hartseer Loop net deur die deur Altyd Nog meer Die toekoms is beseer Dis verby. Dis gekanselleer
Writer(s): Francois Badenhorst, Jan Blohm, Jedd Kossew, Rudolf Willemse Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out