音樂影片

音樂影片

積分

演出藝人
Theuns Jordaan
Theuns Jordaan
主唱
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
主唱
詞曲
David Kramer
David Kramer
詞曲創作

歌詞

Pak op, pak op
Sit jou goedjies op jou kop
Môre gaan ons weg
Ver van hier weg
Skipskop, Skipskop
Wanneer hou die dinge op?
Swaarkry lê net voor
Die Blouberge oor
Overberg se mens
Is ek gebore
Op die plek, Skipskop
Nes my pa en sy pa ook
Hier deur die duine
Loop onse spore
Hier op die beach
Hier langs die see is ek gedoop
Maar wat ken ek anders
As die bloudam se branders?
Die wolke en die winde
Wat hier waai
Verkoop jou bootjie
Pak op jou goedjies
Sê maar so long, Skipskop
Skipskop sê goodbye
Die linkerhand of die regterhand
Watse kant lê die pad, misverstand
'Seblief meneer, ag sê my tog weer
Is dit die pad wat ons moet môre vat?
'n Stukkie lê hier en 'n stukkie lê daar
Die stukkies van my lewe hulle lê baie deurmekaar
So tel op, tel op vir Shorty en vir Pop
Gaan haal vir Apie en hou daai kindjie dop
Maar wat ken ek anders
As die bloudam se branders?
Die wolke en die winde
Wat hier waai
Verkoop jou bootjie
Pak op jou goedjies
Sê maar so long, Skipskop
Skipskop sê goodbye
Oh, Skipskop
Skipskop sê goodbye
Written by: David Kramer
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...