album cover
Kom Loop
album cover
Kom Loop 由 Vonk Musiek 於 2021年2月19日發行,收錄於專輯《Elmboog Na Bo》中
2021年2月19日
標籤Vonk Musiek
BPM136
旋律
原聲音質
Valence
節奏感
輕快

音樂影片

音樂影片

歌詞

Vat tog daai klip wat jy wou gooi
Teen die glashuis se deur
En sit hom neer
Sluk daai woord wat jy wou skree
Vir die man op die straat wat vra
Vir jou om te gee
Kom loop in die skoene van 'n ander
Ek weet jy gaan huil
Ek weet jy gaan lag
Ek weet jy gaan smeek vir hoop en krag
Kom loop in die skoene van 'n ander
Spore gemeet
Vee af die sweet
Kyk in die oë wat hoop en glo
Kom loop
Vee die traan op daai kind se wang
Sy staan alleen en huil
Want sy is bang
Steek uit jou hand na die een wat lê
Wat jy ophelp sonder om
'n Woord te sê
Kom loop in die skoene van 'n ander
Ek weet jy gaan huil
Ek weet jy gaan lag
Ek weet jy gaan smeek vir hoop en krag
Kom loop in die skoene van 'n ander
Spore gemeet
Vee af die sweet
Kyk in die oë wat hoop en glo
Kom loop
So, help my om te verstaan
Waaroor die lewe gaan
Vat my saam
Kom loop in die skoene van 'n ander
Ek weet jy gaan huil
Ek weet jy gaan lag
Ek weet jy gaan smeek vir hoop en krag
Kom loop in die skoene van 'n ander
Ek weet jy gaan huil
Ek weet jy gaan lag
Ek weet jy gaan smeek vir hoop en krag
Kom loop in die skoene van 'n ander
Spore gemeet
Vee af die sweet
Kyk in die oë wat hoop en glo
Kom loop
Written by: Adriaan Van Der Merwe, Jan Rhaap, Juan Boucher
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...