歌詞

Laat ek jou wys Dat ons twee hoort saam Kom vat my hand En vat die pad Laat ek jou wys Dat ons twee hoort saam Ons twee hoort saam Gee vir my net 'n kans om te verduidelik Die here weet ek's moeg van nou net vryers is yeah En ek weet ek het vir jou gesê Dat ek soek nie meer nie Ma ek het nie gedink ek staan 'n kans om vir jou te sien nie Jy moet verstaan (yeah) Jy's diamant, en diamante is skaars Gewoonlik is ek in die winkel ma ek kan net staar Nou sê my wats jou naam Ek sal my van later byvoeg Nou ek maak jou myne myne Maak jou my goed Elke minuut Elke sekond Dink my hart aan jou Wil ek jou veilig hou En by my hou Gee my 'n kans (mwah) Laat ek jou wys (laat ek jou wys) Laat ek jou wys dat ons twee hoort saam (ons twee hoort saam) Kom vat my hand En vat die pad (en vat die pad) Laat ek jou wys Dat ons twee hoort saam Ons twee hoort saam Vir jou gee ek My beste, tweede beste Daar was dae wat ek gehoop het Niemand weet van jou en ek nie Kykie meisie jy's my lewe En kom wat wil baba ek sal jou verdedig En ongeag wat ook al Jy't 'n held binne my Ek weet jy, twyfel my Ma dis ek en jy teen die stryd Meisie jy's my lewe En kom wat wil baba ek sal jou verdedig Elke minuut Elke sekond Dink my hart aan jou Wil ek jou veilig hou En by my hou Gee my 'n kans (gee my 'n kans) Laat ek jou wys (laat ek jou wys) Laat ek jou wys dat ons twee hoort saam (ons twee hoort saam) Kom vat my hand En vat die pad (en vat die pad) Laat ek jou wys Dat ons twee hoort saam Ons twee hoort saam Al gaan ons deur so baie dinge Wil ek jou wys dat ons twee hoort saam Gee my 'n kans (aaah) Laat ek jou wys (laat ek jou wys) Laat ek jou wys dat ons twee hoort saam (dat ons twee hoort nou saam) Kom vat my hand En vat die pad (en vat die pad) Laat ek jou wys Dat ons twee hoort saam Dat ons twee hoort saam Ons twee hoort saam Laat ek jou wys Dat oon Kom vat my hand Laat ek jou wys Dat ons twee hoort saam Laat ek, laat Ons twee hoort saam
Writer(s): Chresville Adendorf Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out