音樂影片
類似的歌曲
積分
出演艺人
William Wolfgang Loots
表演者
作曲和作词
William Wolfgang Loots
词曲作者
歌詞
Tyd tyd is eintlik al wat ons het
Gee my jou tyd
Ek sal jou pad oop skyn
Ek is die boei om jou te red
Want ek ken jou storie
Ek ken jou storie goed genoeg
Jy weet dis nodig om te hoor die
Die woorde wat jy sê jy hoef nie meer te soek
Ek droom van ek en jy saam
Ek droom van ons storie
Sit die pen terug in jou hand
En skryf saam met my
Ek droom van ek en jy saam
Ek droom in elke oomblik
Elke oomblik is groter in die nou
Ek en jy
Ek en jy is eintlik al wat ons kan wees
Nou's dit ek en jy
Ek is jou kompas noord saam met jou in elke tree
Want ek ken jou storie
Ek ken jou storie goed genoeg
Jy weet dis nodig om te hoor die
Die woorde wat jy sê jy hoef nie meer te soek
Ek droom van ek en jy saam
Ek droom van ons storie
Sit die pen terug in jou hand
En skryf saam met my
Ek droom van ek en jy saam
Ek droom in elke oomblik
Elke oomblik is groter in die nou
Hierdie keer is jy myne
Ek sal jou nooit weet verloor
Hierdie keer is jy myne
Ek droom van ek en jy saam
Ek droom van ons storie
Sit die pen terug in jou hand
En skryf saam met my
Ek droom van ek en jy saam
Ek droom in elke oomblik
Elke oomblik is groter in die nou
Writer(s): William Wolfgang Loots
Lyrics powered by www.musixmatch.com