歌詞

My lief Nooit gedink ek kan meer voel Dit wat ek voel in my hart Nooit gedink ek kan weer lief hê Soos nou Ek was bang om weer seer te kry Was bang om jou in te laat Maar al my mure is afgebreek Deur jou My lief Kom sê dit bietjie harder want dis wat my hart nou wil hoor My lief Kom lê 'n bietjie langer ek wil nie hierdie oomblik verloor Jy't jou lig kom haal en my opgetel Die sterre weer vir my gewys My lief Kom sê dit bietjie harder Ja sê dat jy lief is vir my My lief Kom sê dit bietjie harder Ja sê dat jy liеf is vir my Vir so lank het ek gewеns Vir die een wat bedoel is vir my Wat my altyd op sy hande sal dra Oe jy't my glimlag terug gebring My weer in liefde laat glo Jy is meer as wat ek ooit voor kon vra My lief Kom sê dit bietjie harder want dis wat my hart nou wil hoor My lief Kom lê 'n bietjie langer ek wil nie hierdie oomblik verloor Jy't jou lig kom haal en my opgetel Die sterre weer vir my gewys My lief Kom sê dit bietjie harder Ja sê dat jy lief is vir my My lief Kom sê dit bietjie harder Ja sê dat jy lief is vir my My lief Kom sê dit bietjie harder want dis wat my hart nou wil hoor My lief Kom lê 'n bietjie langer ek wil nie hierdie oomblik verloor My lief Kom sê dit bietjie harder want dis wat my hart nou wil hoor My lief Kom lê 'n bietjie langer ek wil nie hierdie oomblik verloor Jy't jou lig kom haal en my opgetel Die sterre weer vir my gewys My lief Kom sê dit bietjie harder Ja sê dat jy lief is vir my My lief Kom sê dit bietjie harder Ja sê dat jy lief is vir my
Writer(s): Juanita Du Plessis, Franja Du Plessis Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out