音樂影片

收錄於

積分

出演艺人
Bobby van Jaarsveld
Bobby van Jaarsveld
演唱
作曲和作词
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
作词
制作和工程
Coleske
Coleske
制作人

歌詞

Ek wens ek het jou jare terug alreeds geken. Ek weet dit sou van my ñ hele ander mens gemaak het. Dis te maklik om daai woorde te sê ons bly vergeet dat dit Betekenis het om iemand lief te moet jy verstaan wat jy het Ek wil dit kliphard skree die storie vertel van my beter helfde Eerste keer in my lewe sien ek myself jys my beter helfde Nooit ware liefde geken nie kon die woorde Nie sê nie kon my hart nie laat wen nie nee Ek wil dit kliphard skree die storie vertel van my beter helfde Ek kan met eerlikheid sê ek is lief vir jou Ek wil dit nie meer langer net hier binne hou, ek wil nie. Dis te maklik om daai woorde te sê ons bly vergeet dat dit Betekenis het om iemand lief te he moet jy verstaan wat jy het Ek wil dit kliphard skree die storie vertel van my beter helfde Eerste keer in my lewe sien ek myself jys my beter helfde Nooit ware liefde geken nie kon die woorde Nie sê nie kon my hart nie laat wen nie nee Ek wil dit kliphard skree die storie vertel van my beter helfde Al die stukke van my hart wat daar oor Was net gevat en weer aan mekaar gelas Met stukke van jou ingepas Stukke van jou ingepas Ek wil dit kliphard skree die storie vertel van my beter helfde Eerste keer in my lewe sien ek myself jys my beter helfde Nooit ware liefde geken nie kon die woorde Nie sê nie kon my hart nie laat wen nie nee Ek wil dit kliphard skree die storie vertel van my beter helfde Die storie vertel van my beter helfde
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out