音樂影片

音樂影片

積分

演出藝人
EDEN
EDEN
聲樂
詞曲
Ewald Coleske
Ewald Coleske
作曲
Johan Voster
Johan Voster
作曲
製作與工程團隊
Johan Voster
Johan Voster
製作人

歌詞

Iewers in die kamers van my donker hart
Voel ek nog jou hartklop in my lyf
En skielik voel ek iets wat ek al lank wou sê
En somtyds voel ek jou nog hier by my
Wanneer ek weer voel as of ek in jou wegraak
Weet ek dat jy bly die een vir my
En ek vat jou en draai jou en maak jou myne
My drome van jou wil ek nou en altyd by my hou
En ek vat jou en draai jou en maak jou myne
Want ek weet dat ek jou wil hê as ek vir jou sê
Ek vat jou
Skielik draai dit alles in my donker hart
Gevoelens wat ek net met jou wil deel
En iewers in my drome word dit stil vanaand
Wanneer ek by jou is voel ek heel
En alles wat ek sê, my woorde brand net vir jou
Ek wens dat jy my mis soos ek vir jou
En ek vat jou en draai jou en maak jou myne
My drome van jou wil ek nou en altyd by my hou
En ek vat jou en draai jou en maak jou myne
Want ek weet dat ek jou wil hê as ek vir jou sê
Ek vat jou
Kom ek vat jou saam met my
Daar na waar ons drome bly
Vir nou is dit net ek en jy
En saam sal ons vir altyd bly
En ek vat jou en draai jou en maak jou myne
My drome van jou wil ek nou en altyd by my hou
En ek vat jou en draai jou en maak jou myne
Want ek weet dat ek jou wil hê as ek vir jou sê
Ek vat jou
Written by: Ewald Coleske, Johan Voster
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...