音樂影片

積分

出演艺人
Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties
演唱
Laurika Rauch
Laurika Rauch
演唱
作曲和作词
Laurika Rauch
Laurika Rauch
词曲作者
Pierre Greeff
Pierre Greeff
作曲
Hunter Kennedy
Hunter Kennedy
作词
Johnny de Ridder
Johnny de Ridder
作曲
制作和工程
Coleske
Coleske
制作人

歌詞

As die donker my kom haal En die Here my nie soek nie As die osoonlaag vergaan En in 'n kandelaar van sterre val Begrawe my hart op Klein Tambotieboom En strooi my as oor die bosveldhorison Jy het nie 'n graad nie En jy het nie 'n kredietkaart nodig nie Om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar En die verte in van 'n krans af te staar Die gelukkigste wat ek ooit was Op die naat van my rug in die natuurreservaat Die wind sing my naam En deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag As die donker my kom haal En die Here my nie soek nie As die osoonlaag vergaan En in 'n kandelaar van sterre val Begrawe my hart op Klein Tambotieboom En strooi my as oor die bosveldhorison Geïsoleer in donderweer Ver van die wolkekrabbers Net die atmosfeer wat aan ons kleef En 'n wolkbreuk wat my boekdeel spreek Jy weet ek het nie Jy weet ek het nie Ek het nie 'n agenda nie Die gelukkigste wat ek ooit was Op die naat van my rug in die natuurreservaat Die wind sing my naam En deur die bottels wat knak hoor ek 'n skaterlag As die donker my kom haal En die Here my nie soek nie As die osoonlaag vergaan En in 'n kandelaar van sterre val Begrawe my hart op Klein Tambotieboom En strooi my as oor die bosveldhorison En strooi my as oor die bosveldhorison As die donker my kom haal En die Here my nie soek nie As die osoonlaag vergaan En in 'n kandelaar van sterre val Begrawe my hart op Klein Tambotieboom En strooi my as oor die bosveldhorison En strooi my as oor die bosveldhorison
Writer(s): Hunter Kennedy, Johnny De Ridder, Pierre Greeff Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out