音樂影片
音樂影片
積分
演出藝人
As jy Sing
聲樂
Francois Lessing
手風琴
Matthys Maree
低音吉他
Susan Mouton
低音吉他
Lizelle Le Roux
大提琴
Evert van Niekerk
六角手風琴
Leonie Greyling
吉他
Devereaux van der Hoven-Oosthuizen
電子琴
Jacques Fourie
鋼琴
Adam Howard
小號
Ricus Nel
小號
Juan Oosthuizen
小提琴
詞曲
Karlien Van Jaarsveld
作曲
Johan Vorster
作曲
製作與工程團隊
Johan Voster
製作人
歌詞
Bly net stil
Hou jou mond vir ewig toe
Was gesê maar wys my hoe
Mens net stilbly met als om ons verkeerd
Bly ek stil hou geheime teen my wil
As ek alles sou onthul
Sal ek vry wees en die vrese in my stil
Ek wil dit skree, wil dit skree wil dit aanhou skree
Ek wil dit gil, wil dit gil ja die hele spul
Hoor hoe raas die stilte
Hoor hoe raas die stilte
Ek wil dit skree, wil dit skree wil dit aanhou skree
Ek wil dit gil, wil dit gil maak dit geen verskil
Hoor hoe raas die stilte
Hoor hoe raas die stilte
As ek sou skree
Sal jy my hoor?
As ek sou sê
Sou ek vrede hê?

Written by: Johan Vorster, Karlien Van Jaarsveld