音樂影片

Huil Soos N Man
觀看 {artistName} 的 {trackName} 音樂影片

積分

出演艺人
As jy Sing
As jy Sing
演唱
Denny Lalouette
Denny Lalouette
男低音
Vinnie Henrico
Vinnie Henrico
Francois Lessing
Francois Lessing
手风琴
Matthys Maree
Matthys Maree
低音吉他
Murray Lubbe
Murray Lubbe
伴唱
Susan Mouton
Susan Mouton
低音吉他
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
吉他
Lizelle Le Roux
Lizelle Le Roux
大提琴
Evert van Niekerk
Evert van Niekerk
六角手风琴
Carlé Van Deventer
Carlé Van Deventer
伴唱
Leonie Greyling
Leonie Greyling
吉他
Devereaux van der Hoven-Oosthuizen
Devereaux van der Hoven-Oosthuizen
键盘
Jacques Fourie
Jacques Fourie
钢琴
Thean Kotze
Thean Kotze
伴唱
Adam Howard
Adam Howard
小号
Elben Scutte
Elben Scutte
管风琴
Ricus Nel
Ricus Nel
六角手风琴
作曲和作词
Bok van Blerk
Bok van Blerk
作词
Hanna Grobler
Hanna Grobler
作曲
Johan Vorster
Johan Vorster
作曲
制作和工程
Johan Vorster
Johan Vorster
监制
Arnold Coleske
Arnold Coleske
混音工程师

歌詞

As die dice dalk teen jou rol (as die dice dalk teen jou rol) En die vaalpen jou laat hol (en die vaalpen jou laat hol) Proe die stofbom in jou mond (proe die stofbom in jou mond) Ploeg die grond, en blus die lont (ploeg die grond, en blus die lont) En as jy op jou knieë val en jy voel jy nie meer kan Huil soos 'n man Cowboy huil nie voor sy perd (cowboy huil nie voor sy perd) Wat maak dit die moeite werd? (Wat maak dit die moeite werd?) 'n Nerf-af wond tot op die skeen ('n nerf-af wond tot op die skeen) Splinter breek, gebreekte been (splinter breek, gebreekte been) En as jy onder water hyg, en na jou asem swyg Huil soos 'n man En as die trane, die trane, die trane brand En jou moed wil skink, en jy's ver van die land En as jou skete, jou skete, jou druk teen die sand Hou net moed, sluk die bloed, staan net op as jy kan Huil soos 'n man As die olifant baklei (as die olifant baklei) Is dit die gras wat swaarste kry (is dit die gras wat swaarste kry) Al jou osse ingespan (al jou osse ingespan) Rantsoen leeg geen waterkan (rantsoen leeg geen waterkan) Want met jou hande vas geboei, moet jy nou met jou woorde stoei Huil soos 'n man En as die trane, die trane, die trane brand En jou moed wil skink, en jy's ver van die land En as jou skete, jou skete, jou druk teen die sand Hou net moed, sluk die bloed, staan net op as jy kan Huil soos 'n man En as die trane, die trane, die trane brand En jou moed wil skink, en jy's ver van die land En as jou skete, jou skete, jou druk teen die sand Hou net moed, sluk die bloed, staan net op as jy kan Huil soos 'n man (huil soos 'n man) Huil soos 'n man
Writer(s): Johan Vorster, Bok Van Blerk, Hanna Grobler Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out