積分
演出藝人
Demi Lee Moore
聲樂
Denny Lalouette
貝斯
Arnold Coleske
指揮
Juan (Floors) Oosthuizen
吉他
Raymond Green
吉他
Robin Kielly
編程
詞曲
Johan Oberholzer
作曲
製作與工程團隊
Robin Kielly
製作人
歌詞
'n Eiland in die middel van nêrens
Toe kom jy van vêr en
Bou 'n huis, maak jou tuis
In die middel van storms
'n Skuiling gevorm
Binne my gaan jy bly
En elke keer as die aarde skud om jou
Het die mure binne stuk vir stuk gevou
Soos 'n vulkaan
Soos 'n vulkaan
Dink nie ek kan dit langer inhou
Ek bewe soos dit opbou
Soos 'n vulkaan
Wens jy verstaan hoe voel ek binne
Geweet van die begin af dis jy
Oe, wie die vlamme bou
Hier binne my, binne my
In liefde, in die middel van iewers
Maar voor jy nog lief was
Nuwe ding, voor begin
'n Teken van lewe
'n Ewige rede
Vir bestaan son en maan
En elke keer as die aarde skud om jou
Het die mure binne stuk vir stuk gevou
Soos 'n vulkaan
Soos 'n vulkaan
Dink nie ek kan dit langer inhou
Ek bewe soos dit opbou
Soos 'n vulkaan
Wens jy verstaan hoe voel ek binne
Geweet van die begin af dis jy
Oe, wie die vlamme bou
Hier binne my, binne my
En elke keer as die aarde skud om jou
Het die mure binne stuk vir stuk gevou
Soos 'n vulkaan
Soos 'n vulkaan
Dink nie ek kan dit langer inhou
Ek bewe soos dit opbou
Soos 'n vulkaan
Wens jy verstaan hoe voel ek binne
Geweet van die begin af dis jy
Oe, wie die vlamme bou
Hier binne my, binne my
Written by: Johan Oberholzer