音樂影片
音樂影片
積分
演出藝人
Steve Hofmeyr
聲樂
Danny Smoke
編程
Arnold Coleske
和聲
Liezel Pieters
和聲
Riaan Benadé
和聲
Vinnie Henrico
貝斯
Juan (Floors) Oosthuizen
鼓
Ricus Nel
吉他
詞曲
Steve Hofmeyr
作曲
Danny Smoke
編曲
製作與工程團隊
Danny Smoke
製作人
Arnold Coleske
製作人
Paulo Azevedo
製作人
歌詞
Ek het 'n vriend in Kleinsee, hy sien regdeur my
Hy sê die glimlag wat jy uitdeel is die tronk waarin jy bly
En hy kyk diep in my oë, "Hy sê, my vriend, jy kul
Kom ek sê jou wat jy nodig het om jou lewe op te vul"
Jy kort Jesus, jy kort Elvis, jy kort sole aan jou skoen
Jy kort vars lug, jy kort water en 'n koue bier sal doen
Jy kort 'n oproep van jou ma af, jy kort Kersfees by die see
Ja, die lewe vra nie baie nie, net die liefde wat jy gee
Ek kom reg op my eie, ek kom vêr, want ek reis lig
Ek gooi duim deur hierdie wêreld en ek stop net vir my plig
Ek druk jou teen my hart vas elke keer as jy my vra
Wat kort in hierdie knapsak waarin jy jou lewe dra
Jy kort Jesus, jy kort Elvis, jy kort sole aan jou skoen
Jy kort vars lug, jy kort water en 'n koue bier sal doen
Jy kort 'n oproep van jou ma af, jy kort Kersfees by die see
Die lewe vra nie baie nie, net die liefde wat jy gee
Ek kort Jesus, ek kort Elvis, ek kort sole aan my skoen
Ek kort vars lug, ek kort water en 'n koue bier sal doen
Ek kort 'n oproep van my ma af en Kersfees by die see
Die lewe vra nie baie nie, net die liefde wat jy gee
Ek kort Jesus, ek kort Elvis, ek kort sole aan my skoen
Ek kort vars lug, ek kort water en 'n koue bier sal doen
Ek kort 'n oproep van my ma af, ek kort Kersfees by die see
Die lewe vra nie baie nie, net die liefde wat ek gee
Ek kort Jesus, ek kort Elvis, ek kort sole aan my skoen
Ek kort vars lug, ek kort water en 'n koue bier sal doen
Ek kort 'n oproep van my ma af, ek kort Kersfees by die see
En die lewe vra nie baie nie, net die liefde wat ek gee
Ja, die lewe vra nie baie nie, net die liefde wat ek gee
Written by: Steve Hofmeyr