音樂影片

音樂影片

積分

演出藝人
Karlien Van Jaarsveld
Karlien Van Jaarsveld
聲樂
Susan Mouton
Susan Mouton
大提琴
Robin Kielly
Robin Kielly
電子琴
Lizelle Le Roux
Lizelle Le Roux
小提琴
詞曲
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
作曲
製作與工程團隊
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
製作人
Robin Kielly
Robin Kielly
製作人

歌詞

[Verse 1]
Ek's nie meer seker wat af en wat op is nie
Of jy in my lewe of net in my kop is nie
Hoe lank gaan dit aanhou gebeur, hoekom stop dit nie?
Hoekom stop dit nie?
[Verse 2]
As of jy nie weet wat jy het nie
Jy lê nie meer in my bed nie
Ek dink nie ons kan dit nie meer red nie
Kan ons net nie?
[Chorus]
Jy is reg vir iemand anders, jy is net nie reg vir my
Ek wil jou nie verander nie, ek soek net meer as wat ek kry
So ek ruil jou vir my, vir my, vir my
So ek ruil jou vir my, vir my, vir my
Ek ruil jou vir my
[Verse 3]
Dit raak al hoe donkerder, kan nie die son voel nie
Jou woorde is baie, maar weet jy bedoel dit nie
Ek is nie meer seker wat hierdie gevoel is nie
Geen gevoelens nie
[Verse 4]
Ek weet nie meer wat ons is nie
Dis as of jy my nie eers mis nie
Of vure is nog nie geblus nie
Nee, hulle is nie
[Chorus]
Jy is reg vir iemand anders, jy is net nie reg vir my
Ek wil jou nie verander nie, ek soek net meer as wat ek kry
So ek ruil jou vir my, vir my, vir my
Ja, ek ruil jou vir my, vir my, vir my
Ek ruil jou vir my
[Bridge]
Ek's nie meer seker wat af en wat op is nie
Of jy in my lewe of net in my kop is nie
Hoe lank gaan dit aanhou gebeur, hoekom stop dit nie?
Hoekom stop dit nie?
[Chorus]
So ek ruil jou vir my, vir my, vir my
Ja, ek ruil jou vir my, vir my, vir my
Ek ruil jou vir my, vir my, vir my
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...