音樂影片

音樂影片

積分

詞曲
Liezel Francis Marshall
Liezel Francis Marshall
詞曲創作
Jacques Schoeman
Jacques Schoeman
詞曲創作

歌詞

Omring deur diepe waters
Sal ek opkyk waar ek is
Daar staan 'n ligtoring
In die donker see mis
Met Sy hande uitgestrek
In Sy liefde toegevou
My Skuilplek my Redding
U is getrou
Ek sal sing al my dae
Op my kniee hande oop
Sal ek sing
Niks kan my skei
Van U liefde nie
Geen lewe of dood
Geen hoogtes of dieptes nie
Nie engele of duiwels
Of vrees vir vandag
Geen bekommernis oor more
Want U is my krag
Ek sal sing al my dae
Op my kniee hande oop
Sal ek sing
Ek kyk op na die hemel
Waar kom my hulp vandaan
Ek sal vashou
Ek kyk op na die hemel
Waar kom my hulp vandaan
Ek sal vashou
Ek kyk op na die hemel
Waar kom my hulp vandaan
Ek sal vashou vashou
Ek kyk op na die hemel
Waar kom my hulp vandaan
Ek sal vashou vashou vashou
Aan Jou
Niks kan my skei
Van U liefde nie
Geen lewe of dood
Geen hoogtes of dieptes nie
Nie engele of duiwels
Of vrees vir vandag
Geen bekommernis oor more
Want U is my krag
Niks kan my skei
Van U liefde nie
Geen lewe of dood
Geen hoogtes of dieptes nie
Nie engele of duiwels
Of vrees vir vandag
Geen bekommernis oor more
Want U is my krag
Whoa whoa
Whoa whoa
Ek sal sing al my dae
Op my kniee hande oop
Sal ek sing
Ek sal sing al my dae
Op my kniee hande oop
Sal ek sing
Ek sal sing al my dae
Op my kniee hande oop
Sal ek sing
Written by: Jacques Schoeman, Liezel Francis Marshall
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...