音樂影片
音樂影片
積分
演出藝人
Chris Else
主唱
Johan Oberholzer
和聲
Tjaart Van Der Walt
電子琴
Juan (Floors) Oosthuizen
電吉他
詞曲
Johan Oberholzer
詞曲創作
製作與工程團隊
Johan Oberholzer
製作人
Tjaart Van Der Walt
製作人
Arnold Coleske
混音師
Paulo Azevedo
混音師
歌詞
[Verse 1]
'n Stukkie van jou soen is arseën
Al lankal in my bloed tien-teen-een
Dit help nie eers soos ek stry daar teen
'n Stukkie van jou soen is arseën
[Verse 2]
'n Raak aan jou gesig is dodelik
Al is dit so onverantwoordelik
Ek kan nie regtiig dink behoorlik
'n Raak aan jou gesig is dodelik
[Chorus]
Verslaaf aan jou gesonde gif
Gevaarlik maar ek bly dit mis
Ek weet dat ons met vuur speel
Soveel kere
[Chorus]
Ek voel jou as jy naby is
So dors vir jou gesonde gif
Wil sien hoe vinnig brand hierdie lont toe
Kom maak jou gif dan gesond
[Verse 3]
Ek kan nie meer so lekker fokus
Ek voel dit deur my are loop dis
Altyd die perfekte dosis
Ek kan nie meer so lekker fokus
[Verse 4]
En daars 'n bitter in die soet
Van jou en my
Maar hoekom sal ons iets wat goed voel wil baklei?
[Chorus]
Verslaaf aan jou gesonde gif
Gevaarlik maar ek bly dit mis
Ek weet dat ons met vuur speel
Soveel kere
[Chorus]
Ek voel jou as jy naby is
So dors vir jou gesonde gif
Wil sien hoe vinnig brand hierdie lont toe
Kom maak jou gif dan gesond
[Chorus]
Verslaaf aan jou gesonde gif
Gevaarlik maar ek bly dit mis
Ek weet dat ons met vuur speel
Soveel kere
[Chorus]
Ek voel jou as jy naby is
So dors vir jou gesonde gif
Wil sien hoe vinnig brand hierdie lont toe
Kom maak jou gif dan gesond
Written by: Johan Oberholzer